Љ
Cyrilliese brief / From Wikipedia, the free encyclopedia
Љ (kleinletter: љ) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet wat in Serwies en Masedonies gebruik word. Dit word uitgespreek as /ʎ/. Dit is ’n kombinasie van die letter Л en die sagte teken Ь.