100 meter Leeuloop
is 'n Afrikaanse rolprent wat op 15 Maart 2013 vrygestel is. Die regisseurs was Diony Kempen en Robbie Wessels. Robbie se broer, Hamilton Wessels het die draaiboek geskryf. / From Wikipedia, the free encyclopedia
100 meter Leeuloop is 'n Afrikaanse rolprent wat op 15 Maart 2013 vrygestel is. Die regisseurs was Diony Kempen en Robbie Wessels. Robbie se broer, Hamilton Wessels het die draaiboek geskryf.
Kitsfeite 100 meter Leeuloop, Regisseur ...
100 meter Leeuloop | |
---|---|
Regisseur | Diony Kempen en Robbie Wessels |
Produksieleier | "Coleske Artists" |
Draaiboek | Hamilton Wessels |
Met | Robbie Wessels Hanna Grobler Emo Adams Annette Engelbrecht |
Verspreider | Ster-Kinekor |
Uitgereik | 15 Maart 2013 |
Speeltyd | 1 uur 34 minute |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Amptelike webtuiste |
Sluit