2015 Belgiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2015 Formule Een Belgiese Grand Prix is op 23 Augustus 2015 op die Circuit de Spa-Francorchamps, in België, gehou. Dit was die elfde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in 'n Mercedes gewen.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste Rondte ...
2015 Formule 1 Shell Belgiese Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 23 Augustus 2015 | |
Plek | Circuit de Spa-Francorchamps | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes |
Tyd | 1:47.197 | |
Vinnigste Rondte | ||
Renjaer | Nico Rosberg | Mercedes |
Tyd | 1:52.416 (rondte 34) | |
Podiumplekke | ||
1 | Lewis Hamilton | Mercedes |
2 | Nico Rosberg | Mercedes |
3 | Romain Grosjean | Lotus-Mercedes |
Sluit