2018 Britse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2018 Formule Een Britse Grand Prix is op 8 Julie 2018 op die Silverstone-renbaan in Silverstone, Brittanje gehou. Dit was die tiende wedren van die kampioenskapseisoen.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste rondte ...
2018 Formule 1 Rolex Britse Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 8 Julie 2018 | |
Plek | Silverstone | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
Tyd | 1:25.892 | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaer | Sebastian Vettel | Ferrari |
Tyd | 1:30.696 (rondte 47 van 52) | |
Podium | ||
2 | Sebastian Vettel | Ferrari |
1 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
3 | Kimi Räikkönen | Ferrari |
Sluit