2019 Britse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2019 Formule Een Britse Grand Prix is op 14 Julie 2019 op die Silverstone-renbaan in Silverstone, Brittanje gehou. Dit was die tiende wedren van die kampioenskapseisoen.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste ronde ...
2019 Formule 1 Britse Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 14 Julie 2019 | |
Plek | Silverstone | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Valtteri Bottas | Mercedes AMG |
Tyd | 1:25.093 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
Tyd | 1:27.369 (ronde 52 van 52) | |
Podium | ||
1 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
2 | Valtteri Bottas | Mercedes AMG |
3 | Charles Leclerc | Ferrari |
Sluit