2021 Belgiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2021 Formule Een Belgiese Grand Prix is op 29 Augustus 2021 op die Circuit de Spa-Francorchamps, in België, gehou. Dit was die twaalfde wedren van die kampioenskapseisoen gewees. Weens aanhoudende gietende reën vir meer as vier ure, kon slegs twee rondtes van die ren agter die veiligheidsmotor voltooi word, voor die ren gestaak is. Die wedren se uitslag is bepaal na slegs één rondte, die eerste keer in die geskiedenis van Formule Een.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste Rondte ...
2021 Formule 1 Rolex Belgiese Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 29 Augustus 2021 | |
Plek | Circuit de Spa-Francorchamps | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Max Verstappen | Red Bull-Honda |
Tyd | 1:59.765 | |
Vinnigste Rondte | ||
Nie toegeken nie | ||
Podiumplekke | ||
1 | Max Verstappen | Red Bull-Honda |
2 | George Russell | Williams-Mercedes |
3 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
Sluit