2021 Oostenrykse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2021 Formule Een Oostenrykse Grand Prix is op 4 Julie 2021 op die Red Bull Ring in Spielberg, Oostenryk gehou. Dit was die negende wedren van die kampioenskapseisoen gewees, en is deur Max Verstappen van Red Bull Racing gewen, sy vyfde van die seisoen.
Kitsfeite Formula 1 BWT Großer Preis von Österreich 2021, Voorste wegspringplek ...
Formula 1 BWT Großer Preis von Österreich 2021 | ||
---|---|---|
Datum | 4 Julie 2021 | |
Plek | Red Bull Ring | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Max Verstappen | Red Bull-Honda |
Tyd | 1:03.720 | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaer | Max Verstappen | Red Bull-Honda |
Tyd | 1:06.200 rondte 62 | |
Podium | ||
1 | Max Verstappen | Red Bull-Honda |
2 | Valtteri Bottas | Mercedes AMG |
3 | Lando Norris | McLaren-Mercedes |
Sluit