2023 Belgiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2023 Formule Een Belgiese Grand Prix is op 30 Julie 2023 op die Circuit de Spa-Francorchamps, in België, gehou. Dit was die twaalfde wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste rondte ...
2023 Formule 1 MSC Cruises Belgiese Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 30 Julie 2023 | |
Plek | Circuit de Spa-Francorchamps | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Charles Leclerc | Ferrari |
Tyd | 1:46.988 (na Verstappen se roosterstraf) | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
Tyd | 1:47.305 (rondte 44 van 44) | |
Podiumplekke | ||
1 | Max Verstappen | Red Bull-Honda |
2 | Sergio Pérez | Red Bull-Honda |
3 | Charles Leclerc | Ferrari |
Sluit