Abdullah Ibrahim

From Wikipedia, the free encyclopedia

Abdullah Ibrahim
Remove ads

Abdullah Ibrahim (gebore op 9 Oktober 1934 in Kaapstad, Suid-Afrika), voorheen bekend as Adolph Johannes Brand en as Dollar Brand, is 'n bekende Suid-Afrikaanse pianis en komponis. Sy musiek weerspieël die baie musikale invloede van sy jeug in die multikulturele hawe-areas van Kaapstad, en strek van tradisionele Afrikaanse liedere tot die evangeliese liedere van die AME Kerk en ragas, tot meer moderne jazz en ander Westerse style. Binne jazz weerspieël sy musiek veral die invloed van Thelonious Monk en Duke Ellington.

Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Thumb
Abdullah Ibrahim (2016)
Remove ads

Sien ook

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads