Afrika
die tweede grootste kontinent, 'n deel van die Ou Wêreld / From Wikipedia, the free encyclopedia
Afrika is die wêreld se tweede grootste kontinent (na Asië) in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 30 221 532 km² wat 20,3% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 1 miljard mense – ongeveer 'n sewende van die wêreldbevolking.
Meer inligting Oppervlakte, Bevolking ...
Oppervlakte | 30 221 532 km² (2de) |
---|---|
Bevolking | 1,1 miljard[1] (2013, 2de) |
Bevolkingsdigtheid | 36,4/km² |
Lande | 54 (en 2 omstrede) |
Afhanklike gebiede | 7 |
Taalfamilies | Afro-Asiaties Niger-Kongo Khoisan Nilo-Saharies Austronesies Indo-Europees |
Tydsones | UTC-1 (Kaap Verde) tot UTC+4 (Mauritius en Seychelle) |
Grootste stede | Lagos Kaïro Kinshasa-Brazzaville Johannesburg Nairobi Mogadisjoe Khartoem-Omdoerman Dar-es-Salaam Alexandrië Abidjan Casablanca |
Sluit