Alanda Bothma
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Alanda Bothma is 'n Afrikaanse sangeres. Haar debuutalbum, Sorrie Koebaai is in 2009 deur EMI uitgereik. Sy was een van die vrouegroep Corsette se twee lede wie se gelyknamige album in 2007 uitgereik is.
Remove ads
Diskografie
- 2009: Sorrie koebaai
Sien ook
Eksterne skakels
- Alanda se amptelike webtuiste[dooie skakel]
- Alanda Bothma op Facebook
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads