Albert Frost
Suid-Afrikaanse kitaarspeler / From Wikipedia, the free encyclopedia
Albert Frost is 'n bekende Suid-Afrikaanse kitaarspeler en sanger. Frost het op 12-jarige ouderdom reeds begin kitaar speel. Op 17 begin hy saam met die legendariese bluesgroep, die Blues Broers te speel. Hy was ook deel van die groep Frosted Orange. Sy debuut-solo-album, Devils And Gods, is in 2009 uitgereik.[1]
Kitsfeite Beroep(e), Instrumente ...
Albert Frost | |
---|---|
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Stem, kitaar |
Webwerf | albertfrost.com |
Sluit
In 2017 het hy 'n SAMA gewen vir Best Rock Album vir The Wake Up.[2]
Van die ander kunstenaars waarmee hy opgetree het sluit in: Koos Kombuis se Hartseerland; Valiant Swart se Vloek van die kitaar en Die Mystic Boer; asook die groep New Porn.[3]