Annabelle Wallis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Annabelle Wallis (gebore 5 September 1984) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente X-Men: First Class (2011), Annabelle (2014), en The Mummy (2017), en in die televisiereeks Peaky Blinders (2013).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Annabelle Wallis | |
Geboortenaam | Annabelle Frances Wallis |
---|---|
Geboorte | 5 September 1984 (1984-09-05) (39 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit