Anton Botha
From Wikipedia, the free encyclopedia
Anton Botha is 'n Suid-Afrikaanse musikant, liedjieskrywer en sanger. Hy is in 2003 aangewys as een van die ATKV se Crescendo finaliste. Van sy treffers sluit in Jakaranda en Asseblief asseblief.
Kitsfeite Beroep(e), Jare aktief ...
Anton Botha | |
---|---|
Beroep(e) | Sanger |
Jare aktief | ~2007 - nou |
Etikette | FANTASIA |
Assosiasies | Rolmodelle |
Sluit