Arsène Wenger
From Wikipedia, the free encyclopedia
Arsène Wenger, OBE, (* 22 Oktober 1949) is 'n Franse sokkerbestuurder en voormalige speler. Hy was van 1996–2018 die bestuurder van Arsenal, wat hom die klub se langsdienende bestuurder maak en wie die meeste sukses behaal het in terme van titels gewen. Sokkerkenners gee Wenger krediet vir sy bydrae tot die omkeer van sokker in Engeland in die laat 1990's, weens sy bekendstelling van veranderinge in die afrigtingsmetodes asook dieet van spelers.
Kitsfeite Persoonlike inligting, Gebore ...
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Gebore | 22 Oktober 1949 (1949-10-22) (74 jaar oud) | ||
Geboorteplek | Straatsburg, Frankryk | ||
Lengte | 1,91 m[1] | ||
Speelposisie | Middevelder[2] | ||
Jeugloopbaan | |||
1963–1969 | FC Duttlenheim | ||
1969–1973 | Mutzig | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1969–1973 | Mutzig | ||
1973–1975 | Mulhouse | 56 | (4) |
1975–1978 | ASPV Strasbourg | ||
1978–1981 | RC Strasbourg | 11 | (0) |
Totaal | 67 | (4) | |
Spanne bestuur | |||
1984–1987 | Nancy-Lorraine | ||
1987–1994 | AS Monaco | ||
1995–1996 | Nagoya Grampus Eight | ||
1996–2018 | Arsenal | ||
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Sluit