Bandon, Oregon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bandon (uitgespreek /ˈbændən/) is 'n dorp in die suidweste van Oregon, in die Coos-distrik. Bandon is vernoem na die dorp van Bandon in Ierland.
Kitsfeite Land, Verenigde State van Amerika ...
Bandon | |
Ligging van Bandon in Oregon | |
Ligging van Oregon in die VSA | |
Land | Verenigde State van Amerika |
---|---|
Staat | Oregon |
Distrik | Coos |
Regering | |
- Burgemeester | Mary Schamehorn |
Oppervlakte | |
- Totaal | 8 km² (3,1 myl²) |
Bevolking (2007) | |
- Totaal | 3,235 |
- Digtheid | 397,8/km² (1 030,3/myl²) |
Areakode(s) | 541 |
Webwerf: www.ci.bandon.or.us |
Sluit