Basshunter
Sweedse sanger, musiekprodusent en platejoggie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Basshunter (gebore 22 Desember 1984 in Halmstad) is die pseudoniem van die Sweedse sanger, musiekprodusent en platejoggie, Jonas Erik Altberg.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Basshunter tydens 'n konsert in Halmstad (2008) | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Jonas Erik Altberg |
Gebore | 22 Desember 1984 (1984-12-22) (39 jaar oud) Halmstad |
Beroep(e) | sanger, musiekprodusent, platejoggie |
Jare aktief | 1998 - hede |
Webwerf | basshunter.se |
Sluit