Belfast, Mpumalanga
From Wikipedia, the free encyclopedia
Belfast (nuwe naam: Emakhazeni) is 'n dorp in Mpumalanga, Suid-Afrika.[2] Die dorp is ook bekend as een van die koudste nedersettings in Suid-Afrika omrede dit op 2 025 m bo seevlak op die Drakensbergse platorand geleë is. Belfast dien sedert 2010 as administratiewe setel vir die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit. Die amptelike dorpsnaam is eweneens gewysig tot eMakhazeni.
Kitsfeite Belfast Emakhazeni, Land ...
Belfast Emakhazeni | |
---|---|
Twee monumente ter nagedagtenis van die Slag van Bergendal op die plaas Berg-en-Dal | |
Koördinate: 25°41′S 30°1′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Nkangala |
Munisipaliteit | Emakhazeni |
Stigting | 1890 |
Oppervlak | |
• Totaal | 35,82 km2 (13,83 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 466 |
• Digtheid | 125/km2 (320/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 52.6% |
• Indiërs/Asiërs | 2.6% |
• Bruin mense | 4.4% |
• Swart mense | 39.9% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 57.1% |
• Zoeloe | 12.3% |
• Swazi | 7.6% |
• Engels | 6.9% |
• Ander | 16.0% |
Poskode (strate) | 1100 |
Poskode (posbusse) | 1100 |
Skakelkode | 013 |
Sluit