Betty Furness
From Wikipedia, the free encyclopedia
Betty Furness (3 Januarie 1916 – 2 April 1994) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Midshipman Jack (1933), Dangerous Corner (1934), Magnificent Obsession (1935), en They Wanted to Marry (1937).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Betty Furness | |
Geboortenaam | Elizabeth Mary Furness |
---|---|
Geboorte | (1916-01-03)3 Januarie 1916 |
Sterfte | 2 April 1994 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Andrea Midgley Connors |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit