Black Hills
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Black Hills is 'n ovaal bergagtige gebied, ongeveer 200 km by 97 km groot, wat 'n uitloper van die Rotsgebergte in die deelstate van Suid-Dakota en Wyoming vorm. Die hoogste punt in die berge is Harney Peak op 2,208 meter.
Meer inligting Onderdeel van, Bergreeks ...
Onderdeel van | Badlands and Black Hills |
---|---|
Bergreeks | Rotsgebergte |
Land | Verenigde State |
Geleë in administratiewe eenheid | Suid-Dakota, Wyoming |
Geografiese ligging | 44°0′0″N 104°0′0″W |
Hoogste punt | Black Elk Peak |
Tydperk | Prekambrium, Paleosoïkum, Mesosoïkum, Kainosoïkum, Tersiêr |
Sluit