Blackout Rugby
From Wikipedia, the free encyclopedia
Blackout Rugby is 'n gratis webgebaseerde rugby-bestuurspeletjie geskep deur die Nieu-Seelanders Jeremy Bell en Matthew Scoble van Blackout Entertainment Bpk. Die spel is in Desember 2006 geloods en het tans 8 982 deelnemers, waarvan 710 as Suid-Afrikaners geregistreer het (status: 5 November 2011). Die spel is sedert 3 November 2011 in Afrikaans beskikbaar, maar kan ook in Engels, Frans, Italiaans en Spaans gespeel word.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |