Boekenhoutfontein
From Wikipedia, the free encyclopedia
Boekenhoutfontein was die plaas van pres. Paul Kruger. Die plaas lê aan die voet van die Magaliesberg, 'n 20 km noordwes van Rustenburg op die Boshoek-pad (R565) na Sun City en Pilanesberg.