Boesmansriviermond
From Wikipedia, the free encyclopedia
Boesmansriviermond (wat deur die plaaslike bewoners dikwels net Boesmans genoem word) is 'n dorp en strandoord by die mond van die Boesmansrivier in die Suid-Afrikaanse provinsie Oos-Kaap met sowat 3 500 inwoners. Boesmans is sowat 120 km oos vanaf Gqeberha en 140 km wes van Oos-Londen. Die naaste dorp, Port Alfred is 25 km weg terwyl die onmiddelike buurdorpie Kenton-on-Sea is. Boesmans val binne die Ndlambe Plaaslike Munisipaliteit se gebied.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Boesmansriviermond | |
---|---|
Koördinate: 33°42′S 26°40′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Ndlambe |
Oppervlak | |
• Totaal | 15,82 km2 (6,11 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 147 |
• Digtheid | 389/km2 (1 010/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 8.3% |
• Bruin mense | 13.6% |
• Swart mense | 77.5% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 74.1% |
• Afrikaans | 16.9% |
• Engels | 6.6% |
• Ander | 2.3% |
Poskode (strate) | 6190 |
Poskode (posbusse) | 6190 |
Skakelkode | 046 |
Webwerf | http://www.boesmansriviermond.net/ |
Sluit