Britanniabaai
From Wikipedia, the free encyclopedia
Britanniabaai is geleë op die Weskus-skiereiland sowat 160 km vanaf Kaapstad, 35 km vanaf Vredenburg, en sowat 47 km noord van Saldanha.[2]
Kitsfeite Britanniabaai Britannia Bay, Land ...
Britanniabaai Britannia Bay | |
---|---|
Koördinate: 32°43′0″S 17°57′14″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Weskus |
Munisipaliteit | Saldanhabaai |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,49 km2 (0,58 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 210 |
• Digtheid | 141/km2 (370/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 91.0% |
• Bruin mense | 3.3% |
• Swart mense | 4.8% |
• Ander | 1.0% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 82.2% |
• Engels | 14.4% |
• Ander | 3.4% |
Sluit
Die dorp is vernoem na die Brits-Oos-Indiese skip, die Britannia, wat op 22 Oktober 1826 deur 'n rif in die baai beskadig is. Die wrak is in Januarie 1998 herontdek en onder toesig van die Nasionale Monumenteraad geplaas.