Burnshill
From Wikipedia, the free encyclopedia
Burnshill is 'n klein dorpie in die Amahlathi Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Burnshill | |
---|---|
Nedersetting | |
Koördinate: 32°46′05″S 27°03′26″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Amathole |
Munisipaliteit | Amahlathi |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,12 km2 (0,82 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 693 |
• Digtheid | 327/km2 (850/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Swart mense | 99.7% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 98.8% |
• Ander | 1.2% |
Poskode (strate) | 5688 |
Poskode (posbusse) | 5688 |
Skakelkode | 043 |
Sluit
Dit is 'n voormalige sendingstasie van die Glasgow Sendinggenootskap, aan die voet van die Amatholeberge, in 1831 vernoem na John Burns, die predikant van die Barony-kerk, Glasgow, en een van die stigters van die genootskap.[2]
Dit is in 1851 vernietig nadat dit in 1846 deur Britse soldate in die Oorlog van die Byl aangeval is.