Bybelse gids - Koning Dawid
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dawid was die tweede koning van Israel. Hy was deur Samuel as koning geseën toe Saul nog koning was, maar reeds deur God verwerp was.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hierdie artikel behoort versmelt te word met Koning Dawid.
Maak seker om die inhoud te skuif na die bladsy wat reeds aan Wikidata gekoppel is!
Indien altwee gekoppel is, sien hier.
Dawid en Saul het 'n geskiedenis saam waar Saul die koning was en Dawid die onderdaan. Dawid is ook later deur Saul gejaag en Dawid het 'n paar keer die kans gehad om Saul dood te maak, maar hy het elke keer Saul se lewe gespaar.