Cavour (C550)
skip / From Wikipedia, the free encyclopedia
Cavour (Italiaans: portaerei Cavour) is 'n Italiaanse vliegdekskip wat in 2004 te water gelaat is. Dit is die vlagskip van die Italiaanse Vloot.
Meer inligting Vaartuig klas, Vernoem na ...
Vaartuig klas | geen waarde |
---|---|
Vernoem na | Camillo Benso di Cavour |
Operateur | Italiaanse Vloot |
Vervaardiger | Fincantieri |
Ligging van vervaardiging | Fincantieri |
Openingsdatum | 20 Julie 2004 |
Tuishawe | Tarente |
Vlagstaat | Italië |
Sluit