Chanté
From Wikipedia, the free encyclopedia
Chanté is die verhoognaam van Chanté Beer, 'n jong Afrikaanse sangeres en leerling van Laerskool Aristea in Kraaifontein. Haar debuutablum, Meisiekind is in Desember 2004 saam met 'n DVD vrygestel. Sy het tydens 2005 se KKNK opgetree en het volgens Rapport die "gehore aan haar voete gehad".[1]
Kitsfeite Geboortenaam, Beroep(e) ...
Chanté | |
---|---|
Geboortenaam | Chanté Beer |
Beroep(e) | Sanger |
Jare aktief | 2004 - Tot op hede |
Sluit