Charlize Berg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Charlize Berg (10 April, 1992, Centurion, Suid-Afrika) is 'n Afrikaanse sangeres wat van kleins af begin sing het.[1] Tussen 2008 en 2009 tree sy saam met die Suid-Afrikaanse sanger, Kevin Leo op. Hulle neem hulle eerste album, Sentimental, saam op. In 2010 teken sy 'n platekontrak met Select Music en in 2011 word haar eerste solo-album, Charlize Berg vrygestel. In 2012 word sy genomineer vir 'n SAMA-prys.[2]
Kitsfeite Gebore, Genres ...
Charlize Berg | |
---|---|
Gebore | 10 April 1992 (1992-04-10) (31 jaar oud) Centurion |
Genres | Popmusiek |
Beroep(e) | Sangeres |
Jare aktief | 2006 – nou[1] |
Etikette | Select Music, Universal |
Webwerf | www.charlizeberg.co.za |
Sluit