Colleen Dewhurst
Kanadese-Amerikaanse aktrise (1924-1991) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Colleen Dewhurst (3 Junie 1924 – 22 Augustus 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Cowboys (1972) en The Dead Zone (1983).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Colleen Dewhurst | |
Geboortenaam | Colleen Rose Dewhurst |
---|---|
Geboorte | (1924-06-03)3 Junie 1924 |
Sterfte | 22 Augustus 1991 (op 67) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit