Corlea Botha - Wikiwand
For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Corlea Botha.

Corlea Botha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Corlea Botha
Beroep(e)Musikant
Aktiewe jare2003 - nou
AssosiasiesRudi Claase
Portal.svg Musiekportaal

Corlea Botha is 'n Afrikaanse sangeres wat saam met Rudi Claase opgetree het as Rudi en Corlea. Hierdie "lieflingsangpaartjie" se paaie het in Maart 2011 geskei, weens redes wat nie aan die publiek bekend is nie, en Corlea het daarna 'n sololoopbaan gevolg. Haar enkeltreffer Corlea - Wie ek is, asook haar soloalbum, is aan die einde van Augustus 2011 vrygestel.

Rudi en Corlea het opslae gemaak nadat hulle eerste duetalbum, Ons Lieflinge / Our Darlings binne agt weke goue status bereik het.[1]

Diskografie

  • Corlea - Wie ek is, 2011 EMI
  • Ons Lieflinge / Our Darlings Vol.2 - Drome, saam met Rudi Claase, 2010
  • Ons Lieflinge / Our Darlings, saam met Rudi Claase, 2009
  • Shades Of The Rainbow, 2003 CHISSA RECORDS
  • Wonderkind van die Millennium, FANTASIA

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Corlea Botha
Listen to this article