Danie Niehaus - Wikiwand
For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Danie Niehaus.

Danie Niehaus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Danie Niehaus
OorsprongSuid-Afrika
Geboorte31 Oktober 1952 (1952-10-31) (66 jaar oud)
Bedfordview, Johannesburg
Beroep(e)Sanger
Webwerfdanieniehaus.blogspot.com
AssosiasiesDrie van die Bestes
Portal.svg Musiekportaal

Danie Niehaus (gebore 31 Oktober 1952 in Johannesburg) is 'n Afrikaanse sanger. Hy tree ook saam met Kevin Leo en Mathys Roets onder die verhoognaam Drie van die Bestes op. Van sy treffers sluit in: Sweef Soos 'n Arend, Jy Is Vrou en Dis Wind, Dis Reën, Dis water.

Diskografie

  • Fynskrif, 2007 EMI
  • Grys Gebiede, 2005 MONEYSHINE MUSIC
  • Kerslantern, 2004 SMP/BOWLINE
  • La Romantica, 2002
  • Dagboek, 2000/2004 VAT VYF/SONY BMG
  • Jy Is Vrou & Ander Treffers, 1995 SELECT
  • Kleure, 1993 SELECT
  • Grootste Treffers, 1992
  • Jy Is Deel Van My, 1990
  • Rondloper, 1988
  • Danie Niehaus, 1984

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Danie Niehaus
Listen to this article