David Fourie

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

David Fourie is 'n Afrikaanse sanger en voormalige deelnemer aan die Suid-Afrikaanse weergawe van die Britse televisieprogram Pop Idol. Sy debuutalbum, David Fourie, is in 2003 deur Sony BMG uitgereik. Van sy treffers sluit in Kaboemielies, Hou My Vas – Stywer Vas, Jy Soen Soos 'n Engel en Grotman.

Kitsfeite Gebore, Beroep(e) ...
Remove ads

Diskografie

  • Die Eerste Dekade, Junie 2011, SELECT
  • Vir 'n 100 000 Jare, 2009 SELECT
  • Kaboemielies (DVD), SELDVD7020 2007 SELECT
  • Kom Hier Na My Toe, SELBCD605 2006 SELECT
  • Land In Die Suide, CDVAT(CAP)6157 2004 VAT VYF
  • David Fourie, CDSVATS(CSI)105 2003 SONY BMG

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads