De Wildt
nedersetting in Noord-Wes, Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
De Wildt is 'n dorpie in die Noordwes, Suid-Afrika. Dit is 18 km oos van Brits. Die dorpie is vernoem na E de Wildt, ingenieur van die Nederlandse spoorwegmaatskappy NZASM, wat in 1905 die spoorlyn van Pretoria na Rustenburg opgemeet het.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
De Wildt | |
---|---|
Nedersetting | |
Koördinate: 25°37′30″S 27°56′49″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distriksmunisipaliteit | Bojanala Platinum |
Plaaslike Munisipaliteit | Madibeng |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit