Dendron
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dendron (amptelik Mogwadi) is 'n dorpie in Capricorn-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.
Kitsfeite Dendron Mogwadi, Land ...
Dendron Mogwadi | |
---|---|
Dorpie | |
Koördinate: 23°22′5″S 29°19′23″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Capricorn |
Munisipaliteit | Molemole |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,73 km2 (1,83 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 045 |
• Digtheid | 855/km2 (2 210/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 3.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 1.0% |
• Swart mense | 94.4% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 83.5% |
• Afrikaans | 3.5% |
• Engels | 2.9% |
• Zoeloe | 2.1% |
• Ander | 8.1% |
Poskode (strate) | 0715 |
Poskode (posbusse) | 0715 |
Skakelkode | 015 |
Sluit
Die dorp is 68 km noord van Polokwane uitgelê op die plaas "Duitsland" en aanvanklik bestuur deur 'n gesondheidskomitee. Die naam is afgelei van die Griekse woord vir "boom" en verwys na die oorvloed inheemse bome in die gebied.[2]