Diamant
Die hardste edelsteen én hardste natuurlike materiaal wat daar is / From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Diamant is 'n klein kosbare, skitterende steen en die hardste edelsteen én hardste natuurlike materiaal wat daar is. Diamante se gewig word in karaat bepaal. Die grootste sierdiamant ooit gevind is die Cullinan-diamant van 3 024.75 karaat.
Meer inligting Optiese eienskappe, Kristallografie ...
Diamant | |
---|---|
'n Ongeslypte diamant | |
Formule | C |
Kleur | kleurloos, gelerig, geel, bruin, swart, blou, groen, rooi, pienk |
Glans | adamantyn, vetagtig |
Hardheid | 10 (Mohs) |
Digtheid | 3,5 – 3,52 g/cm3 |
Optiese eienskappe | |
Transparansie | deursigtig |
Dubbelbreking | Isotroop |
RI-waardes | nα = 2.435 |
Kristallografie | |
Ruimtegroep | Fd3m; F41/d 3 2/m |
Strukturbericht-kode | A4 |
Nommer | 227 |
Schoenflies-simbool | O7h |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Sluit