Dillon Lerm
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Dillon Lerm (geb. 13 Oktober 1981) is ’n Afrikaanse en Engelse sanger. Hy tree ook op as seremoniemeester.
Hy is in Bloemfontein gebore en het vroeg reeds gesing, onder meer in die Bloemfonteinse Kinderkoor, Grey-kollege Indomitos en die Universiteit Stellenbosch se koor. Hy was ook al op BokRadio 98.9fm in Kaapstad en Suid-Kaap Stereo.
Dillon is in 2012 aangewys as beste nuwe kunstenaar by die Wes-Kaapse Bokkie Toekennings en in 2013 benoem as beste manlike sanger in die Wes-Kaap.
Remove ads
Diskografie
Albums
- Crazy Mal Verlief (2010)
- Jou tyd Is Jou tyd (2014)
Musiekvideo's
- Emma's Song (2012)
- Fairytale Lifestyle (2013)
- Trane van Genade (2014)
Eksterne skakels
- Amptelike webwerf (en)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads