Doris Brasch
From Wikipedia, the free encyclopedia
Doris Brasch (* 19 September 1929, † 2012)[1] was 'n Suid-Afrikaanse sangeres. Sy maak haar operadebuut in Die Fledermaus (1958) teenoor ’n toe nog onbekende Gé Korsten. Sy was egter beter bekend vir haar kindermusiek. "Die lappop" was een van haar groot treffers.[2]
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Doris Brasch | |
---|---|
Doris Brasch saam met Gé Korsten in Die Fledermaus in 1958. | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Doris Brasch |
Gebore | 19 September 1929[1] Rysmierbult buite Potchefstroom |
Sterf | Januarie 2012 |
Beroep(e) | Sangeres |
Sluit