Duik is die aksie van vinnig vorentoe, maar na benede te beweeg. So kan 'n swemmer in 'n swembad induik of 'n duikboot onder die water induik. 'n Rugbyspeler kan sy opponent duik of op die bal duik om 'n drie te druk. 'n Vliegtuig kan uit die lug na die grond toe duik om die vyand te ontvlug.

Thumb
Duikers besig met opleiding.
Thumb
Kinders duik in die water in.

Duik kan ook na een van die volgende verwys:

  • Sierduik, akrobatiese sprong van 'n duikplank af.
  • Skubaduik, swem onderwater met behulp van skuba-toerusting.
  • Vryduik, duik deur asem op te hou, sonder addisionele toerusting.

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.