eDumbe Plaaslike Munisipaliteit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die eDumbe Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Zululand-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
| |||
Provinsie | KwaZulu-Natal | ||
Distriksmunisipaliteit | Zululand | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | KZN261 | ||
Burgemeester | M. B. Nxusa | ||
Hoofstad | Paulpietersburg | ||
Grootste tale | Zoeloe, Afrikaans | ||
Area | 1 942.8 km² | ||
Bevolking | 82 053 (2011) |
Nedersettings in die munisipaliteit:
- Bivane
- Braunschweig
- Grootspruit
- Luneburg
- Mpemvana
- Paulpietersburg
- Zungwini
Meer inligting Party ...
Party | 2001 | 2006 | 2011 |
---|---|---|---|
African National Congress | 4 | 4 | 4 |
Demokratiese Alliansie | 1 | 1 | 1 |
Inkatha Freedom Party | 9 | 9 | 2 |
National Freedom Party | – | – | 8 |
Sluit
In 2016 het die IEC die NFP nie toegestaan om aan die verkiesings deel te neem nie, die plaaslike leier van die NFP het sy kiesers opgeroep op die DA te stem.[1]
Hierdie KwaZulu-Natal-verwante artikel is slegs 'n saadjie. U kan ons wikipedia help deur dit uit te brei.
- "DA Newsroom" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2016.