Eerstegoud
From Wikipedia, the free encyclopedia
Eerstegoud[1] is 'n klein nedersetting in die Polokwane Plaaslike Munisipaliteit, Capricorn-distrik in die Limpopoprovinsie.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Eerstegoud | |
---|---|
Gehug | |
Koördinate: 23°59′6″S 29°21′3.6″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Capricorn |
Munisipaliteit | Polokwane |
Sluit
- Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 153. Besoek op 11 Junie 2017.
Hierdie Limpopoprovinsie-verwante artikel is 'n saadjie. U kan ons wikipedia help deur dit uit te brei.