Egoli: Plek van goud

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Egoli: Plek van goud is 'n tweetalige (Engels en Afrikaans) sepie wat vanaf 6 April 1992 tot 31 Maart 2010 weeksdae om 18:00 op M-Net uitgesaai is. Die sepie is deur Franz Marx-produksies vervaardig en word as Suid-Afrika se langste vervolgverhaal met sowat 4 000 episodes beskryf.[1] Dit het egter Maart 2010 tot 'n einde gekom as gevolg van dalende kykersgetalle en 'n tekort aan storielyne.

Kitsfeite Genre, Geskep deur ...

Die TV-sepie is met 'n fliek, Egoli: Afrikaners is plesierig, opgevolg wat op 16 Junie 2010 in teaters in Suid-Afrika begin draai het.[2]

Remove ads

Akteurs

Teen Augustus 2007 was slegs drie van die oorspronklike akteurs steeds deel van die reeks:

Gedurende dieselfde periode was die ander akteurs:

  • Anriette van Rooyen (Lizelle)
  • Chanélle De Jager (Des)
  • Chris Linford (Rex)
  • Corine du Toit (Jane)
  • Darren Kelfkens (Joe)
  • Darryl Desmarais (Stephen)
  • Ebi Halberstadt (Braam)
  • Eckard Rabe (Chris)
  • Ernst Eloff (Buks)
  • Hannah Botha (Elsa)
  • Hennie Smit (Bertie)
  • Ivan Zimmermann (Koert)
  • Mandi du Plooy (Lara)
  • Marlon Roelofze (Shaun)
  • Michelle Beling (Candy)
  • Michelle Pienaar (Audrey)
  • Paul Buckby (Dr. Adam)
  • Stefan Ludik (Werner)
  • Theunis Nel (Lukas)
  • Christina Storm (Bienkie Naudé)

Gasakteurs van ander lande (buite Suid-Afrika) sluit in:

Van die vorige akteurs sluit in:

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads