Endoskopie
tegniek of prosedure wat in medisyne gebruik word om die binnekant van 'n hol orgaan of holte van die liggaam te ondersoek / From Wikipedia, the free encyclopedia
Endoskopie beteken "om binne-in te kyk" en verwys gewoonlik na ’n ondersoek in die liggaam om mediese redes met behulp van ’n endoskoop, ’n instrument wat gebruik word om die binnekant van ’n hol orgaan of die opening van die liggaam te ondersoek. Anders as ander mediese beeldvormende toestelle, word ’n endoskoop direk in die orgaan gedruk.
Kitsfeite
Endoskopie | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
’n Voorbeeld van ’n buigbare endoskoop. | ||
MedlinePlus | 003338 | |
MeSH | D004724 | |
Mediese waarskuwing |
Sluit
Daar is baie soorte endoskope, en na gelang van die soort ondersoek of die orgaan wat ondersoek word, kan dit gebruik word deur ’n chirurg of ’n dokter, en kan die pasiënt verdoof of ten volle by sy bewussyn wees.