Excelsior '31
From Wikipedia, the free encyclopedia
Excelsior '31 is 'n Nederlandse sokkerspan in die Twentse dorp Rijssen, wat in die Saterdag-Topklasse speel. Hulle speel hul tuiswedstryde op De Koerbelt (kapasiteit: 3 150 toeskouers).