Ferdinand Postma
From Wikipedia, the free encyclopedia
Prof. dr. Ferdinand Postma (1879–1950) was die eerste rektor van die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO, sedert 2004 deel van die Noordwes-Universiteit), 'n proponent van die Gereformeerde Kerk en klassikus.