Frédéric Chopin
From Wikipedia, the free encyclopedia
Frédéric François Chopin (1 Maart 1810 – 17 Oktober 1849), gebore Fryderyk Franciszek Chopin,[1] was 'n Poolse pianis en komponis van romantiekmusiek. Hy is een van die bekendste skeppers van klaviermusiek. Hy is ook bekend vir sy liefdesverhouding met die Franse skryfster George Sand.[2]
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Frédéric Chopin | |
---|---|
Frédéric Chopin in 1835 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Fryderyk Franciszek Chopin |
Ook bekend as | Frédéric François Chopin |
Gebore | 1 Maart 1810 Żelazowa Wola (Pole) |
Sterf | 17 Oktober 1849 Parys (Frankryk) |
Genres | Klassiek, Romantiek |
Beroep(e) | Pianis, komponis |
Instrumente | Klavier |
Sluit
Chopin is in Żelazowa Wola (Pole) gebore. Hy is in Parys (Frankryk) oorlede.