François Stephanus Malan
From Wikipedia, the free encyclopedia
François Stephanus (Frans) Malan (bekend as F.S.) (Wellington, 12 Maart 1871 – Kaapstad, 31 Desember 1941) was 'n minister en waarnemende eerste minister in die parlement van die Unie van Suid-Afrika. Hy was ook leier van die Afrikanerbond en 'n ondersteuner van die politieke regte van die "nie-blankes" in Suid-Afrika.
Kitsfeite Eerste minister, Voorafgegaan deur ...
François Stephanus Malan | |
Malan as president van die Senaat in 1940 | |
Minister van Landbou | |
Ampstermyn 1920 – 1921 | |
Eerste minister | Jan Christian Smuts |
---|---|
Voorafgegaan deur | Harry van Heerden |
Opgevolg deur | Thomas Smartt |
Minister van Mynwese en Industrie | |
Ampstermyn 1912 – 1924 | |
Eerste minister | Louis Botha Jan Christian Smuts |
Voorafgegaan deur | Jan Christian Smuts (Mynwese) George Leuchars (Industrie) |
Opgevolg deur | Frederick William Beyers |
Minister van Onderwys | |
Ampstermyn 1910 – 1921 | |
Eerste minister | Louis Botha Jan Christian Smuts |
Voorafgegaan deur | Amp geskep |
Opgevolg deur | Patrick Duncan |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 12 Maart 1871 Wellington, Kaapkolonie |
Sterf | 31 Desember 1941 (op 70) Kaapstad, Unie van Suid-Afrika |
Politieke party | Afrikanerbond |
Sluit