Geneeskunde
studierigting vir die diagnose, behandeling en voorkoming van siektes / From Wikipedia, the free encyclopedia
Geneeskunde is die vakgebied toegespits op die bestudering van die sel-, weefsel- en orgaansisteme (fisies en chemies), asook die patologiese manifestasies (biochemie, histologie, hematologie, mikrobiologie...). Sekondêr (holistiese benaderings) – sielkunde en psigiatrie. Daar word gestreef na die herstelling van die mens na 'n gesonde toestand d.m.v. diagnose, prognose en voorkoming.
Meer inligting Subklas van, Onderdeel van ...
Subklas van | gesondheidswetenskap |
---|---|
Onderdeel van | life sciences |
Industrie | gesondheidsorgbedryf |
Gekarakteriseer deur | mediese eienskap |
Geskiedenis van die onderwerp | geskiedenis van medisyne |
Beoefen deur | dokter, public health physician, military officer of healthcare, physician assistant, nurse practitioner |
Entry in abbreviations table | tıp. |
WordLift URL | http://data.thenextweb.com/tnw/entity/medicine |
Mastodon instance URL | https://med-mastodon.com |
Teenoorgestelde van | alternatiewe medikasie |
Sluit
Westerse geneeskunde is gebaseer op bewyse en analise. Daar is 'n logiese verband tussen oorsaak en gevolg – dus word die diagnose gemaak deur kliniese voorkoms en toetse ter bevestiging.
Bestaande terapie sluit farmakologie, chirurgie, bestraling (onkologie) en psigoterapie in. Alternatiewe geneeskunde word al hoe meer populêr.