Gerhard Steyn - Wikiwand
For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Gerhard Steyn.

Gerhard Steyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Gerhard Steyn
GeboortenaamGerhardus Pieter Steyn
Geboorte27 November 1976 (1976-11-27) (42 jaar oud)
Beroep(e)Sanger en liedjieskrywer
Aktiewe jare2006 - nou
EtiketteVONK
Webwerfgerhard-steyn.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Gerhardus Pieter (Gerhard) Steyn (gebore op 27 November 1976) is 'n bekende Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy is in 2006 aangewys as die Vonk-liedjieskrywer van die jaar. Met sy liedjie Baby Tjoklits, wat hy self sing, verower hy die 2009 Vonk-prys vir liedjie van die jaar. Die liedjie is ook deur Radio Rippel se luisteraars as die liedjie van 2009 aangewys.[1][2]

Diskografie

  • Tien van Harte, 2011 VONK
  • Als Begin Eers Nou, 2010 VONK
  • 17 Songs op 17 Mei DVD, 2008 VONK
  • Breekbaar, 2008 VONK
  • Sestien Songs, 2006 VONK/RMD
  • Blou Oog Meisie (enkel), VONK007 VONK
  • Teen Die Berg, VONK/RMD

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Gerhard Steyn
Listen to this article