Gert van Tonder
Afrikaanse sanger en liedjieskrywer From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Gert van Tonder (* 29 Junie 1941, naby George) is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy het ook saam met Sias Reinecke opgetree as Groep Twee.
Die liedjie "Sproetjies", wat Sias Reinecke bekend gemaak het, is deur Van Tonder geskryf.
Remove ads
Diskografie
- Herleef Groep Twee met Gert van Tonder en vriende, 2009
- Boerneef op sy beste, met Kristie Herbst
- Ek Het U Nodig LP, 1982 MUSIC FOR PLEASURE
- What A Friend LP, met Min Shaw, 1979 MUSIC FOR PLEASURE
- Slaaptydstories LP, 1972 MUSIC FOR PLEASURE
- Willie Wakkermaak in Feëtjieland LP, 1972 MUSIC FOR PLEASURE
- When I Sing For him, met Min Shaw, MUSIC FOR PLEASURE
- 2017: Musiek uit die hart
- Op die voetspore van Jesus, DVD, 2008
- Bybelverhale en Liedjies 1987
- Rakker die vriendelike ruimte Seuntjie vol 1&2, 1995.
Remove ads
Filmografie
- Sonja, 1978 as luitenant
- Die Rebel, 1976 as kapt. Louw
- Die Wit Sluier, 1973 as dr. Johan van Schalkwyk
- Z.E.B.R.A., 1971 as hoof van veiligheidspolisie
- Sien jou môre, 1970 as Charlie Simmons
- Jy is My Liefling, 1968 as Gert
Verwysings
Sien ook
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads